fbpx

2021

Stellenbosch Eisteddfod

Die Stellenbosch Eisteddfod het in 1936 as die Stellenbosch Kunswedstryd tot stand gekom. Die eisteddfod bied die geleentheid tot deelname aan musiek, dramatiese en visuele kunste. Na 85 jaar bied dit steeds ‘n platform vir die algemene bevordering van die kunste onder die jeug.

Vanweƫ die Covid pandemie, is daar besluit om alle kategorieƫ vanjaar virtueel aan te bied. Meer inligting is beskikbaar deur op die bostaande opsies te klik.

2021

Stellenbosch Eisteddfod

The Stellenbosch Eisteddfod was established in 1936 as the Stellenbosch Kunswedstryd. It offers the opportunity to participate in music, dramatic and visual arts. After 85 years it continues to provide a platform for the general promotion of the arts among the youth.

Due to the Covid pandemic, it was decided to host all categories virtually this year. More information is available by clicking on the options above.